The office and showroom will re-open on the 11th January 2024. Please phone Johan on 083 2618778, if you have any inquiries.

Search

Baie dankie vir julle uitstekende diens – almal met wie ons van die begin af gewerk het het baie goeie diens aan ons gelewer, en goeie diens is blykbaar laag op baie besighede se prioriteitslys, so dit word waardeer.

Jeanie Erasmus